JOIN OUR MAILING LIST



{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}}{{pricing}} {{item.currency}} {{item.normalPrice}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

Ek bou bekostigbare webwerwe vir eienaars van Selfsorgvakansiehuise. Deur 'n webwerf vir jou vakansiehuis te kry kan jy makliker deur Facebook bemarking doen deur bloot net die skakel van jou webwerf te deel in plaas van om elke keer die inligting op te laai.

Die aanvanklike fooi vir die ontwerp en opleiding is R2,500.

Opleiding vind per Whatsup of Teamviewer plaas indien u nie in Kaapstad of die Helderberg woonagtig is nie. Dit is regtig maklik om jou webwerf self te kan bestuur.

Ons webwerwe vir Selfsorgvakansiehuise kom met 'n lewendige besprekingskalender. Jy kan selfs kredietkaartbetalings aanvaar vanaf mense wat deur jou webwerf bespreek.

Sien ons mees onlangse voorbeeld : www.marlothsanbonani.co.za

 

 

Back Back to top