JOIN OUR MAILING LIST



{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}}{{pricing}} {{item.currency}} {{item.normalPrice}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock


Ek help mense wat dienste lewer aan inwoners en huiseienaars van Marloth Park om hul dienste te bemark deur middel van die volgende:

Business Directory op www.marlothparkproperty.co.za

Jy kry 'n mini webwerf op die webwerf met 'n skakel na jou huidige webwerf indien jy ene het. (Goed vir soekenjinoptimisasie.)

Die advertensie kos R900 vir 'n 5 jaar advertensie.

Ons kan dit so goedkoop doen weens ons lae oorhoofse kostes en omrede ons verskeie sulke webwerwe in Suid Afrika bedryf. Om suksesvol te wees met 'n directory moet mens genoeg adverteerders hê anders werk dit nie.

Sien Marloth Park Business Directory

Facebook Bemarking

Ons bemark die Marloth Park Business Directory ook deur Facebook. Ons is die enigste admins van die groep Marloth Park Property Only en ook lede van die ander Marloth Park groepe op Facebook. Ons kry meeste van ons leidrade op hierdie groepe omrede ons die groepe daagliks besoek. Sou iemand na 'n spesifieke tipe diensverskaffer soek sal ons byvoorbeeld daardie deel van die Marloth Park Business Directory deel op Facebook.

Jou eie webwerf

Ons baie gebruikersvriendelike sagteware maak ons webwerwe baie bekostigbaar. (Eenmalig tussen R2,500 en R4,000) . Hosting is R165 per maand. Nuwe domein registrasie is R200.

Ons leer mense maklik hoe om hul webwerwe self op te dateer indien hulle dit sou verkies.

Jy kry 'n onbeperkte aantal bladsye

Sien voorbeelde van ons voorafontwerpte webwerwe.

Back Back to top